Hulp vir ouers wat uitvind hul kind is gay
Ouers wat hoor hul kind is lesbies of gay, bevind hulle baie keer op ontstellende, onbekende terrein. Dr. Marietjie van Loggerenberg praat oor hierdie kinders se ervaring, wroeging en moontlike depressie of geloofsworsteling. Haar insigte kan ouers help om deernis te hê - met hulself én met hul kind.
Hoekom babas moet kruip en hoe om dit aan te moedig
Ja, dis belangrik dat jou kleinding hierdie mylpaal bereik! Ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager verduidelik hoe ons kruip definieer, wat die voordele daarvan is, en hoe dit ‘n baba se ontwikkeling kan raak as hy nie kruip voor hy loop nie.