🕮Verstaan die sterwensproses: 13 dinge wat jy dalk nie weet nie
Min mense sterf tuis en ons weet nie noodwendig hoe dit gebeur nie. Was jy al by in die tyd kort voor iemand se dood? Watter fisieke veranderinge vind plaas, hoe lank duur die proses, en wat kan jy te wagte wees?
Hoe jy angstigheid en uitbranding kan hanteer
Depressie behels dikwels aspekte soos uitbranding en angstigheid. Kliniese sielkundige dr. Wilmien Human gee raad oor die simptome, die nodige steun, en die rol van medikasie en terapie.