Hulp vir ouers wat uitvind hul kind is gay
Ouers wat hoor hul kind is lesbies of gay, bevind hulle baie keer op ontstellende, onbekende terrein. Dr. Marietjie van Loggerenberg praat oor hierdie kinders se ervaring, wroeging en moontlike depressie of geloofsworsteling. Haar insigte kan ouers help om deernis te hê - met hulself én met hul kind.
🕮Eerlikheid in julle verhouding: hoe kry paartjies dit reg?
Min verhoudingsmaats kan sê hulle praat altyd die waarheid, verswyg niks, en systap “wit leuentjies”. Voorligtingsielkundige Ronelle Hart lig die sluier oor grondige redes vir stilswye of leuens. Dit neem twee mense om ‘n ruimte te skep waar die waarheid welkom is - weet jy én jou maat hoe?