Hoekom babas moet kruip en hoe om dit aan te moedig
Ja, dis belangrik dat jou kleinding hierdie mylpaal bereik! Ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager verduidelik hoe ons kruip definieer, wat die voordele daarvan is, en hoe dit ‘n baba se ontwikkeling kan raak as hy nie kruip voor hy loop nie.
Hoe jy angstigheid en uitbranding kan hanteer
Depressie behels dikwels aspekte soos uitbranding en angstigheid. Kliniese sielkundige dr. Wilmien Human gee raad oor die simptome, die nodige steun, en die rol van medikasie en terapie.
Maak kreatiwiteit só deel van jou lewe
Ons fokus dikwels eerder op ons uitkomsgerigte linkerbreinkant, wat alles wat ons doen evalueer pleks van op ons intuïtiewe regterbreinkant, wat nie omgee of iets reg of verkeerd is nie. Voorligtingsielkundige Eleen Polson verduidelik hoe jy jou skeppende self deur klank, beweging of proseskuns kan stimuleer.