đ§Emosionele bewustheid: leer jouself ken en beklemtoon jou waarde
Baie van ons voel soms ons is nie goed genoeg nie, of sukkel om ons emosies te verstaan en te beheer. Bestuursafrigter Michelle Schutte praat oor die verband tussen gedagtes, emosies en diepgewortelde oortuigings oor onsself, om onsself te kan raaksien sonder veroordeling, ân sterker konneksie met ons gevoelens, en die soeke na waarheid.
As podsendings vir jou nuwe terrein is, kan jy op die pyltjie klik om na Michelle en Mariette te luister, of die onderhoud deel of aflaai deur hierdie skakel te gebruik.
In episode 262 van die weeklikse reeks Calm, Clear & Helpful, gesels bestuursafrigter of executive coach Michelle Schutte oor
aspekte van haar lewensverhaal, insluitend akademiese uitdagings, gesinstrauma, isolasie, gesondheidsuitdagings, ân egskeiding, enkelouerskap en uitbranding
hoe Michelle deur haar ouma, Margaret Whitaker, se werk beĂŻnvloed is
5 stappe wat by emosies betrokke is en programme skep: ân gedagte, ân keuse, gedrag, emosie en ervaring
of ons ons emosies kan beheer
wat dit beteken om âteen die muurâ te voel
wat âdie kameraâ behels
stres en die Moro refleks
breingolwe, insluitend die minder bekende gamma-breingolf
selfbeheersing, impulsiwiteit en die vermoë om na kalmte terug te keer
kinders en kitsbevrediging.
Rol af vir meer inligting oor Michelle.
Verskaf deur Michelle
In haar Up Close & Personal-artikel beantwoord Michelle 8 persoonlike vrae.
Verskaf deur Michelle
Meer oor Michelle
Michelle Schutte is ân Johannesburgse bestuursafrigter of executive coach wat op emosionele intelligensie, neuro-ontwikkeling, herstel van dwelm- en alkohol afhanklikheid en die verbetering van leervermoĂ«ns fokus. As deel van die IE Group help sy mense om doelbewus toestande te skep waarin hulle kan floreer, by die werk en in hul persoonlike lewe. Sy werk in Engels en Afrikaans - in persoon en aanlyn - en bied ook werkswinkels aan.
Michelle is die stigter van Change for Everyone.
Webwerf: https://www.mypocketcoachapp.com/ - klik op Coaches en rol af tot by Michelle
E-pos: michelletimeforchange@gmail.com
LinkedIn: Michelle Schutte
Seven Laws of Life deur Margaret Whitaker is beskikbaar by Michelle teen R275 (hardeband kopie) plus afleweringskoste: stuur ân e-pos na michelletimeforchange@gmail.com of bel haar by 070 305 6154.
Klik op âHomeâ hierbo en kyk watter van die artikels en potgooie oor liefdesverhoudings, ouerskap, emosionele & fisieke gesondheid en lewensuitdagings & oorgange jou aandag trek. Teken in op my maandelikse nuusbrief vir inligting oor die jongste inhoud - warm uit die oond!
Alcohol & Drug Abuse and Addictions deur Margaret Whitaker is beskikbaar by Michelle teen R275 (hardeband kopie) plus afleweringskoste: stuur ân e-pos na michelletimeforchange@gmail.com of bel haar by 070 305 6154.
Die gratis podsendingsreeks Calm, Clear & Helpful is beskikbaar op Apple Podcasts, Spotify, Pocket Casts, Player FM and Iono.fm â teken gerus in.
Oorspronklike musiek deur Mart-Marie Snyman
Hooffoto: Unsplash
Foto van Michelle Schutte: verskaf