Leef vol lewenslus - uitdagings ten spyt

Die verlies van ‘n lewensmaat, ouer word, die stryd om oorlewing en ‘n pynlike siektetoestand kán met grasie hanteer word. Marina Beukes, besigheidsvrou en maatskaplike werker, deel haar inspirerende benadering.

Marina Beukes

Marina Beukes

In dié gesprek praat Marina oor

  • die lewe wat nooit net glad verloop nie - en ‘n lewensfilosofie wat werk

  • haar hartsmense en die dood van haar man

  • haar werk met ernstig gestremde kinders

  • die vestiging van ‘n jong besigheid en die definisie van “oornagsukses”

  • hoe om met rumatoïede artritis saam te leef

  • die feit dat jy op enige ouderdom vreugde kan ervaar

  • haar “baie vreugdes” – onder meer ‘n dosyn kleinkinders!

    Read dr. Christiane Northrup’s advice on changing your mindset and lifestyle to grow older with gusto.

These 3 common myths about ageing no longer need to keep you awake at night.


Kontakdetail

Marina Beukes woon in Pretoria en is die eienaar van Western Printers: www.westernprinters.co.za

Let wel: Dié gesprek is uitgesaai op rrRADIO, die podsendingskanaal van rooi rose.

Musiek deur Mart-Marie Snyman


Hooffoto: Unsplash
Foto van Marina Beukes: verskaf

Previous
Previous

Kan jy jou kind empatie leer?

Next
Next

Waarom jy die nuwe, kostedoeltreffende BrainWorking Recursive Therapy moet oorweeg