Maak kreatiwiteit só deel van jou lewe

Ons fokus dikwels eerder op ons uitkomsgerigte linkerbreinkant, wat alles wat ons doen evalueer (en kritiseer!) pleks van op ons intuïtiewe regterbreinkant, wat nie omgee of iets reg of verkeerd is nie. Voorligtingsielkundige Eleen Polson gee raad oor hoe jy jou skeppende self deur klank, beweging of proseskuns kan stimuleer. Daag jouself uit om iets te doen sommer net oor dit lekker is!

Eleen Polson

Eleen Polson

In die gesprek gesels Eleen oor:

  • hoe om met albei sfere van jou brein te werk

  • wat ‘n artist date is

  • wanneer dit nie saak maak of iets reg of verkeerd is nie maar of dit mooi en lekker is, en lekker ruik!

  • ‘n manier van uitdrukking waarmee jy in die motor kan speel.

Eleen introduces us to Non-violent communication: it’s gentle, and helps us get our needs met.

Read Eleen’s views on being wild at heart, honest sharing, and sisterhood.

Eleen invites you to revisit your 16-year-old self and make illuminating discoveries.

Discover how challenge, skill and ecstasy come together in the flow state which most people happily slip into at some stage or another.

Lees hier hoe jy trauma letterlik kan afskud.

Kontakdetail:

Eleen Polson is ‘n kunstenaar en voorligtingsielkundige met ‘n privaatpraktyk in Pretoria. Sy het onder meer ‘n spesiale belangstelling in proseskuns: www.eleenpolson.com of 072 212 1719.

Let wel: Hierdie podsending is vervaardig vir rrRADIO, die podsendingskanaal van rooi rose.

Musiek deur Mart-Marie Snyman.

Hooffoto: Unsplash

Foto van Eleen Polson: verskaf

Previous
Previous

Hoe jy angstigheid en uitbranding kan hanteer