Emotional health, Love & intimacy Mariette Snyman Emotional health, Love & intimacy Mariette Snyman

Chanette Paul: ‘n nuwe roman, passievolle tonele en wanopvattings oor skryf

Ná 51 romans daag moedswillige karakters, vertwyfeling en die gevaar van selfplagiaat haar steeds uit, sê die bekroonde romanskrywer Chanette Paul. Sy praat oor  haar jongste roman, “Déjà Vu,” die onvoorsiene verband tussen haar storie en ‘n moord in Australië, die skryf van vurige tonele en haar eie ervaring van prekognisie. Chanette verduidelik hoe die debat oor die waarde van Afrikaanse literêre werk versus ontspanningsfiksie benader kan word en wys op ‘n wanopvatting rakende skrywers wat dalk nét gegrond is...

Read More
Emotional health, Love & intimacy, Parenting Mariette Snyman Emotional health, Love & intimacy, Parenting Mariette Snyman

Hoe mans en vroue se rouproses na ‘n geliefde se dood verskil

Elke mens treur anders. Ds. Braam Klopper, pastorale terapeut en rouspesialis, verduidelik hoe die manier waarop iemand sterf en ander faktore ons hantering van smart beïnvloed. Ons moet ook verstaan dat mans en vroue droefheid verskillend verwerk. Begrip vir uiteenlopende roupatrone, sienings van lojaliteit en benaderings tot intimiteit maak dit makliker om mekaar te ondersteun.

Read More