BWRT: ‘n doeltreffende oplossing vir post-traumatiese stressindroom

Hoewel die binnewonde wat mense opdoen nie met die blote oog gesien kan word nie, ly minstens 10% van die bevolking aan post-traumatiese stressindroom. Voorligtingsielkundige Heinrich Benjamin verduidelik wat PTSD is, wat dit kan veroorsaak, hoe ons dit herken en hoe dit gediagnoseer word. Hy belig die sukses en voordele van BrainWorking Recursive Therapy in die behandeling van akute en post-traumatiese stressindroom en bespreek twee gevallestudies.

Inhoud geborg.

Heinrich Benjamin van Kaapstad

Heinrich Benjamin van Kaapstad

As podsendings vir jou nuwe terrein is, kan jy op die pyltjie klik om na Heinrich en Mariette te luister, of op die aflaaiknoppie (download button) om die gesprek op jou rekenaar, tablet of selfoon te stoor en te luister wanneer dit jou pas.

In episode 18 van die weeklikse reeks Calm, Clear & Helpful, praat Heinrich oor

  • wat trauma is en ons elkeen se eiesoortige belewenis daarvan  

  • moontlike oorsake van trauma

  • simptome wat wys of jy getraumatiseer is

  • wat terugflitse (flashbacks) behels

  • die verskil tussen akute stressindroom en post-traumatiese stressindroom (die Engelse term PTSD word algemeen vir post-traumatiese stressindroom gebruik)

  • hoe post-traumatiese stressindroom gediagnoseer word

  • hoe Heinrich begin het om BrainWorking® Recursive Therapy-tegnieke in die spreekkamer te gebruik

  • BWRT® se effek op die brein en hoe vinnig die tegniek werk

  • twee gevallestudies uit Heinrich se werk as sielkundige in die Suid-Afrikaanse Polisiediens

  • sy drie beste wenke vir die praktiese hantering van trauma.

You can listen to a similar conversation on PTSD and BWRT with Heinrich here.

Listen to Rafiq Lockhat discussing the origin, advantages and uses of BWRT®.

Clinical psychogist Mark Eaton offers sensible advice on solving insomnia and other sleep problems using BWRT®.

Listen to clinical psychologist Shelley Hall’s advice on how to guide children through grief and trauma using BrainWorking® Recursive Therapy.

Read how phobias can be successfully treated using BWRT.

BWRT® can play a crucial role in managing bipolar disorder. Clinical psychologist Dr. Elisa Mecco tells us how.

Counselling psychologist Doreen Hofmeyr explains how BWRT Level 3 targets chronic illnesses, autoimmune diseases, and chronic pain.

Rafiq Lockhat explains the grieving process, complicated grief, en how BWRT can relieve excruciating pain.

Lees ook ‘n Afrikaanse artikel oor Brainworking® Recursive Therapy.

Psychologist Hannelie Spies explains how young adults with ADHD can benefit from BrainWorking® Recursive Therapy and coaching to improve Executive Functioning.

Die gratis podsendingsreeks Calm, Clear & Helpful is op iTunes, Spotify, Player FM en Iono.fm beskikbaar.

Kontakbesonderhede

Voorligtingsielkundige Heinrich Benjamin is 'n senior sielkundige by die Departement van Korrektiewe Dienste. Hy was vroeër Provinsiale Hoof: Sielkundige Dienste van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Wes-Kaap. Hy het ‘n deeltydse privaatpraktyk in Rondebosch.

Tel. 081 592 2191

E-pos heinrichbenjamin19@gmail.com

Webwerf http://www.heinrichbenjamintherapy.co.za     

Facebook-blad Heinrich Benjamin Psychology Practice


Read how Terence Watts’ surprising background prepared him for “discovering” BWRT® and of the many things close to his heart. With personal photographs.

In this podcast clinical social worker Morag Scordilis explains how anxiety in young children, teenagers and adults can benefit from BWRT®

Musiek deur Mart-Marie Snyman

Hooffoto: Unsplash

Foto van Heinrich Benjamin: verskaf

Previous
Previous

How I have coped with my husband’s self-death

Next
Next

What you should know if your partner has bipolar disorder