Dr. Jireh Serfontein: verlief op haar veld
Dr. Jireh Serfontein, mediese dokter wat op seksuele gesondheid fokus, praat oor die normalisering van seks, die algemeenste seksuele klagtes, en daardie soettand.
Dr. Elna Rudolph: “@sexologistmom”
Dr. Elna Rudolph, mediese dokter en seksuoloog, vertel hoe sy voel oor haar man en kinders, hoe sy ma-wees as selferkende werkolis hanteer, en hoe ma’s hul kinders op intieme verhoudings kan voorberei.
Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling: driedimensionele skilderye en nuuskierigheid
Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, voorligtingsielkundige, mediator en skrywer, praat oor slim keuses, ‘n gelukkige huweliksverhouding, en voorliefdes wat soms vuil klere verg.
Anys Rossouw: die industrie van hoop
Opvoedkundige sielkundige Anys Rossouw praat oor die voordele van sielkundige terapie, haar definisie van geluk en vrede, en oor hoe sy haar gees gesond hou.