Dawn Klatzko: Brand-building coaching to realise your authentic potential
Topping a multi-faceted career in advertising, Dawn Klatzko now works as a Business & Executive coach and professional speaker. She is also the author of “The Art of the Suit” and Master Trainer for Mind Dynamix, a neuroscience-based mind profiling instrument. Where, then, do a rather expensive pursuit, small kitchens, and an unusual kind of gig fit in?
Dr. Wilmien Human oor ja (of nee) en ma-wees tydens die Covid-19 pandemie
Dr. Wilmien Human, kliniese sielkundige en dosent, praat oor hoe sy ‘n voltydse werklading met gesinsaktiwiteite versoen, oor praktykfiksheid, goed genoeg wees en baie lag.
Dr. Jireh Serfontein: verlief op haar veld
Dr. Jireh Serfontein, mediese dokter wat op seksuele gesondheid fokus, praat oor die normalisering van seks, die algemeenste seksuele klagtes, en daardie soettand.
Dr. Elna Rudolph: “@sexologistmom”
Dr. Elna Rudolph, mediese dokter en seksuoloog, vertel hoe sy voel oor haar man en kinders, hoe sy ma-wees as selferkende werkolis hanteer, en hoe ma’s hul kinders op intieme verhoudings kan voorberei.
Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling: driedimensionele skilderye en nuuskierigheid
Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, voorligtingsielkundige, mediator en skrywer, praat oor slim keuses, ‘n gelukkige huweliksverhouding, en voorliefdes wat soms vuil klere verg.
Anys Rossouw: die industrie van hoop
Opvoedkundige sielkundige Anys Rossouw praat oor die voordele van sielkundige terapie, haar definisie van geluk en vrede, en oor hoe sy haar gees gesond hou.